top of page

Liefdesverhaal

Foto-52.JPG
Foto-127.JPG
Foto-101.JPG
Foto-85.JPG

Ons paaie het gekruis op ‘n onwaarkynlike en onverklaarbare manier…

​

Ons het dadelik ge“click” en van die eerste boodskap af het ons elke dag gesels.

 

Ons eerste koffie-date op 17 April 2016 by Mugg en Bean was ‘n marathon sessie

en hulle moes ons vriendelik vra om te gaan sodat hulle kon toesluit!

​

‘n Paar oor en weer kuiertjies, laaang telefoon gesprekke en baie boodskappe later op

22 Mei 2016 het hy haar amptelik gevra om sy nooientjie te wees!

​

Na amper 2 jaar van die mooiste memories, saam lag en baie liefde het hy op 24 Februarie 2018 na ‘n klein hiking sessie haar gevra om sy vrou te wees en sy het met haar hele hart gesê JA

(tussen al die trane moes hy wel bevestig…)

​

Dit is nou waar julle inkom, om te deel in ons vreugde en ons belofte aan mekaar te vier!

 

 

sunflower_PNG13391.png
sunflower_PNG13391.png
bottom of page